Donderdag 29 April 2010

met die maan gepla
























21 julie 1969 ... apollo 11 ...

niel armstrong ... "one small step for man, one giant leap for mankind" ...

buzz aldrin ... "magnificent desolation."

18 Junie 1969 ... nicolaas francois smit mulder en esperanza mulder gebore in bethlehem, vrystaat, suid-afrika.

eerstelinge vir shylock en elreza mulder

6 ure later ... 'n wit kissie word bestel vir esperanza ...

dokter: "julle moet maar van die seuntjie ook afskeid neem ..."

40 jaar later ... en ek is nog steeds met die maan gepla!

welkom by my blog!

3 opmerkings:

  1. wonderlike eerste blog entry, Francois!

    AntwoordVee uit
  2. Francois, welkom in die wonderlike wêreld van blogging! Ek sien uit om te sien wat als nog hier gaan uitbroei.

    AntwoordVee uit