
results 1 - 10 of about 68,300 for met die maan gepla. (0.25 seconds)
vlooi.co.za
woes.co.za
litnet.co.za
kalahari.net - 'n 2007 gian groen cd
1982 se van schaik verklarende afrikaanse woordeboek verklaar "met die ~ GEPLA, mal met tussenpose" en "deur die ~ GETIK wees, halfmal wees."
maar natuurlik is ons almal met die maan gepla - so skryf john ortberg in sy
skitterende boek "everybody's normal till you get to know them."

maar nou ja - dis naweek en my lysie is laaaaaank en lekkerrrr:
vrydag:
1. begrafnis 11:00 tannie johanna boshoff
2. skoonmoeder kom kuier (sy's fantasties!)
3. braai vanaand
4. stormers vs crusaders 19:00
saterdag:
5. ek en karina ry kaap toe
sondag:
6. andre rieu 3pm
maandag:
7. paspoorte kry by franse ambassade
8. terugry george toe
sjoe - gelukkig is ek met die maan gepla - dus rfa: ready for anything ;-)!
andre rieu -mmmmmmnnnnn- ek en zet kon hom verniet in Wenen beleef... hoe was dit?
AntwoordVee uitmis julle!
F3
FANTASTIES! 'n Belewenis!
AntwoordVee uit