Dinsdag 18 Mei 2010

PINKSTER 2010

Ek is besig met Pinkster 2010 - die 2e Pinksterreeks wat ek ooit hou. Die vorige was in 2007 toe ek as "nuwe dominee" 'n reeks gehou het met die tema: Aansteeklike Christenskap (na aanleiding van die evangelisasie kursus van Bill Hybels.) Tydens Pinkster 2007 het die Outeniqua-berge so gelyk:

Ek onthou dit was KOUD!

Vir die eerste maal het ons, veral ter wille van ouer mense wat nie in die aande wil uitgaan nie, 'n 10 uur diens gehou wat dan 7uur die aand herhaal is. Gister het ek uit my argiewe foto's van 2007 gewys vir die gemeente en ook nuwe's geneem: onder andere om die grens tussen die 10am en 7pm groepe te help oorsteek.

2007



2010



2007



2010





Vir die reeks gebruik ek die "GROEI OOR GRENSE" konsep van die Luisterseisoen
met Johannes 4 en verskeie tekste uit Handelinge.

Ek geniet dit geweldig - "I could get used to just preparing and preaching!"

Later in die week meer detail oor die reeks, maar vir eers net 'n foto van my
in liturgiese drag vir vanoggend se preek oor die evangelie wat AFRIKA bereik het via die
"oor-grense-beweeg" van Filippus toe hy die Ethiopiese minister van finansies na Jesus
gelei het - uit die ou verbond na die NUWE in Christus!


















Dinsdag 11 Mei 2010

hemelvaart herdenking 13 mei 2010

dis interessant om te weet dat heelwat europese lande die herdenking van hemelvaart tot 'n openbare vakansie-dag uitroep.

wikipedia berig: "in some countries (e.g. austria, belgium, croatia, denmark, finland, france, germany, iceland, indonesia, netherlands, norway, sweden, switzerland and vanuatu) it is a public holiday; germany also holds its fathers' day on the same date."

die interessantste hemelvaart kunswerk wat ek kon opspoor, is van george grie:



weereens wikipedia:

george grie (born may 14, 1962) is a russian-canadian artist.

one of the first digital neo-surrealist artists, grie is known for numerous 3d, 2d, and matte painting images. born in the ussr during the soviet regime (aka russian: Джордж Грие or Юрий Грибановский) he did not adopt the conventional and politically correct socialist realism art style, but chose instead to follow the more controversial path of modern surrealism.


maar natuurlik voor hemelvaart is dit eers paasfees - die grootste fees!

hier's 'n paar foto's van blancogemeente se fees op 4 april 2010:





Maandag 10 Mei 2010

europa 2010 program



Theo Francois Roshai Karina Marize Mulder



05-jun leaving from george (south africa)


arriving at or tambo (south africa)


leaving for middelburg


06-jun preaching @ ligkruis (south africa)




07-jun seasons eco-golf estate magaliesburg (south africa)


08-jun seasons eco-golf estate magaliesburg


09-jun seasons eco-golf estate magaliesburg


10-jun seasons eco-golf estate magaliesburg


11-jun leaving from johannesburg (south africa)



12-jun landing at heathrow london (england)
12-jun stephen + natashia mulder – somersham (england)
13-jun stephen + natashia mulder - somersham

14-jun stephen + natashia mulder - somersham



15-jun frederik + suzette mulder - bishops stortford (england)

16-jun frederik + suzette mulder - bishops stortford

17-jun london - paris eurostar

all seasons compiegne – paris (france)



18-jun rental car: citroen c5 (paris airport)


kawan village: la vanne de pierre - des vosges (france)


19-jun kawan village: la vanne de pierre - des vosges

20-jun kawan village: la vanne de pierre - des vosges

21-jun kawan village: la vanne de pierre - des vosges

22-jun kawan village: la vanne de pierre - des vosges

23-jun kawan village: la vanne de pierre - des vosges

24-jun kawan village: la vanne de pierre - des vosges


25-jun eurocamp: annecy doussard, la ravoire (france)

26-jun eurocamp: annecy doussard, la ravoire

27-jun eurocamp: annecy doussard, la ravoire

28-jun eurocamp: annecy doussard, la ravoire

29-jun eurocamp: annecy doussard, la ravoire

30-jun eurocamp: annecy doussard, la ravoire

01-jul eurocamp: annecy doussard, la ravoire

02-jul eurocamp: annecy doussard, la ravoire

03-jul eurocamp: annecy doussard, la ravoire


04-jul huttopia: senonches (france)

05-jul huttopia: senonches

06-jul huttopia: senonches

07-jul huttopia: senonches

08-jul huttopia: senonches

09-jul huttopia: senonches

10-jul huttopia: senonches

11-jul huttopia: senonches




12-jul all seasons fontenay – paris (france)


13-jul paris - london eurostar


leaving from heathrow london (england)


14-jul arriving at or tambo (south africa)


leaving for george (south africa)

Donderdag 06 Mei 2010

die tydbom tik ... sing stef bos



tydbom

ek ry in my kar
deur die vlakte in die kaap
die son skyn oor die see
by gordonsbaai
en ek sien waar ek kyk
die gesigte van die land
en ek sien langs die pad
hoe die veld brand

die struggle is verby
die nuwe tyd is lankal daar
maar die rykes word ryker
en die armes kry swaar
en ek sien op die teerpad
by muizenbergstrand
die shaks van khailitisha
en die plakkerskamp

en ek hoor die tijdbom tik
tik tik tik
die tijdbom tik

die rook hang boe langa
die vliegtuie styg op
en 'n swart man by die robot
wil my ‘n sonbril verkoop
wat gaan aan in sy kop
en wat dink hy oor my
daar was so baie beloftes
maar wat het hy gekry

en ek sou hom wil vra
wie hy is hoe hy leef
maar die robot raak groen
en my kar moet beweeg
en die kaap lyk so mooi
in die somerse son
en die wind is so stil
dit voel asof daar
‘n storm gaan kom

en ek luister na musiek
tap my vingers op die stuurwiel tik,tik,tik
die tydbom tik
die tydbom tik

die kleure van die reënboog
weggespoel deur die geweld
wie diktatuur van toe
is nou die diktatuur van geld
die ideale word verkoop
die kapitaal is aan die mag
en steve biko is moeg en
draai homself om in sy graf
want wat hy sien
maak hom siek

want die tydbom tik
die tijdbom tik

jy kan vere voel vir die toestand
in hierdie land
jy kan ook 'n brug bou
na die ander kant
jy kan na die tv kyk
tot die oggendlig
jy kan jou oë sluit
met 'n sepie of 'n fliek
maar die tijdbom tik
tik tik tik
die tijdbom tik

www.amazon.co.uk maan-verslaafde produkte ;-)


op 21 julie 2009 was dit presies 40 jaar sedert niel armstrong en buzz aldrin
se voetspore die maan-kors ge-graffiti-eer het.

ek het op 19 julie 2009 in my preek 'n verband getrek tussen niel se woorde en jesus se verlossing van die mensdom:
"jesus christ - one terrible step for god; but thank god, one wonderful gift to mankind!"

as sentimentele dophouer van die mensdom se geskiedenis saam met die maan,
het ek ook verlede jaar ter herdenking 'n paar internet-kopies gemaak:
simboliese handelinge op 21-07-2009 ;-)!


1. in the shadow of the moon - 2007 - http://www.amazon.co.uk/Shadow-Moon-DVD-John-Young/dp/B000X9VU5W/ref=sr_1_1?ie=UTF8&s=dvd&qid=1273140369&sr=1-1

2. nasa's greatest missions - 2009 - http://www.amazon.co.uk/gp/product/B001SHTWU8/ref=oss_product

3. hbo: from the earth to the moon - 2006 - http://www.amazon.co.uk/Earth-Moon-Tom-Hanks-Signature/dp/B000CQ97OC/ref=pd_bxgy_d_h__text_c




Woensdag 05 Mei 2010

950 kilometer ... andre rieu ... grand west casino


wat 'n ongelooflike naweek - net ek en my liefie ...
vineyard hotel naby nuweland ... andre rieu ...
"my sarie marais ... tula tula slaap sag ...
kimmi (the black pearl of south africa) wat "my african dream"
sing met die trane wat rol oor andre se wange ... 'n belewenis ...

natuurlik bly u2 se popmart show van
21 maart 1998 in johannes burg my all-time favourite
lewendige konsert. maar dit was fantastiese saam met my liefling!

Vrydag 30 April 2010

gian groen ok met die maan gepla

en toe frances swanepoel op my facebook die volgende skryf: "ons het verlede jaar geplametdiemaan as 'n internet verw vir ankia se toespraak gebruik. en toe bestaan dit al die tyd..."; toe eers tik ek "met die maan gepla" in op www.google.co.za

results 1 - 10 of about 68,300 for met die maan gepla. (0.25 seconds)

vlooi.co.za
woes.co.za
litnet.co.za
kalahari.net - 'n 2007 gian groen cd


1982 se van schaik verklarende afrikaanse woordeboek verklaar "met die ~ GEPLA, mal met tussenpose" en "deur die ~ GETIK wees, halfmal wees."

maar natuurlik is ons almal met die maan gepla - so skryf john ortberg in sy
skitterende boek "everybody's normal till you get to know them."



maar nou ja - dis naweek en my lysie is laaaaaank en lekkerrrr:

vrydag:
1. begrafnis 11:00 tannie johanna boshoff
2. skoonmoeder kom kuier (sy's fantasties!)
3. braai vanaand
4. stormers vs crusaders 19:00

saterdag:
5. ek en karina ry kaap toe

sondag:
6. andre rieu 3pm

maandag:
7. paspoorte kry by franse ambassade
8. terugry george toe

sjoe - gelukkig is ek met die maan gepla - dus rfa: ready for anything ;-)!