[50]
#50daysto50years
29 April 2019
Vir
die volgende 50 dae tot en met my 50ste verjaardag gaan ek
nostalgies-onverskonend my lysies van gunstelinge hier dokumenteer vir
almal of niemand om te geniet:
50 films, albums, boeke, gebeurtenisse ens.
• gunsteling buitelandse film: Cinema Paradiso
• Gunsteling wyn: Cabernet Sauvignon
• Gunsteling bier:
Hunter’s (cider, ek weet 😂🍺)
• Gunsteling jazz kunstenaar: Diana Krall
• Gunsteling buitelandse filosofiese fiksie-skrywer: Milan Kundera
Early birthday present #fromDadtoDad
#U2UnderaBloodRedSky -
the 1st U2 album (vinyl) and
video (VHS cassette) I ever
bought plus #U218 double vinyl.
#geseënd
#bevóórreg
[49]
#49daysto50years
30 April 2019
My favourite “christian” writer is John Fischer, the #JesusMusicPioneer who taught me years ago that #RealChristiansCANdance and that #TrueBelieversCANaskWhy
His #12StepsfortheRecoveringPharisee (like me) is required reading y’all 😎
[48]
#48daysto50years
1 Mei 2019
My gunsteling skrywer as kind was Leon Rousseau met sy #FritzDeelman boeke. Natuurlik het ek ook Trompie gelees, maar Luitenant Deelman was my hero 😂😎
[47]
#47daysto50years
2 Mei 2019
Afrikaanse boeke op hoërskool en Universiteit wat ‘n gróót impak op my gehad het:
1. 1987 Matriek voorgeskrewe boek “Die Son Struikel” van Dolf van Niekerk
2. Kortverhale “Halfkrone vir die nagmaal” E. Kotze
3. Kortverhale bundel “Pylvak” (veral “Die Caledonner”)
4. Esta Steyn “Waar wenners woon” & “Kinders van die Sabbatsee”
5. EWS Hammond digbundel “Hamburgers en Hotdogs”
6. Breyten Breytenbach “Katastrofes” & “Die Ysterkoeie moet sweet”
7. Koos du Plessis “skink nog ‘n uur in my glas”
• My gunsteling Afrikaanse romanskrywers is Marita van der Vyver & André P. Brink.
[46]
#46daysto50years
3 Mei 2019
I guess you could say I don’t like sport, I ❤️ it!
RUGBY:🏉
24/06/1995 🇿🇦🥇🏆
20/10/2007🇿🇦🥇🏆
Favourite Autobiography: Francois Pienaar “Rainbow Warrior”
CRICKET:🏏
The evening before my 30th birthday, 17/06/1999 😭😭😭 - Donald&Klusener ...
SOCCER/FOOTBALL
Only every 4 years for the World Cup ⚽️ (Hup Hup Holland 🇳🇱!)
TENNIS:
#GOAT
#FedererForever @rogerfederer
GHOLF:
Only the Majors - go @brandengracegolf @ernieelsgolf @louisoosthuizen57
#GOAT @gary.player
ATHLETICS:
#GOAT @usainbolt & Carl Lewis & @waydedreamer
BOXING:
#GOAT Cassius Clay #MuhammadAli 🇺🇸SPORT:
#Superbowl once a year (next day)
❤️ Baseball movies:
🥇 #FieldofDreams
[45]
#45daysto50years
4 Mei 2019
John Grisham - master of the legal thriller - is an attorney-turned-author and my and @colourpersonify_karina ‘s favourite fiction writer. We read one of his books aloud for each other, at least once a year. Our favourite one: #TheTestament ❤️✍🏻
@johngrishamauthor
[44]
#44daysto50years
5 Mei 2019
My gunsteling stokperdjie is die versameling van boeke, cd’s, plate, dvd’s en blurays. Ek besit elke #BestFilmOscar sedert 1928 se “Wings” en sal dv later vanjaar “Green Book” voeg by my versameling.
[43]
#43daysto50years
6 Mei 2019
I
was born June 18th 1969 in Bethlehem, in the Orange Free State province
of South Africa. One month later the world was captivated by the launch
and eventual landing on the Moon by Niel Armstrong and Buzz Aldrin. And
ever since, I’ve been bothered by the Moon 😂😎🌓🌖🌕. Dáárom is my
blog by www.metdiemaangepla.blogspot.com
[42]
#42daysto50years
7 Mei 2019
Doing funerals have been part of my job
for more than 25 years. Today we said goodbye to oom Jan Jonck, an 83
year old prayer warrior from our congregation. I truly believe that
Jesus Christ conquered death and that one day I will see Him face to
face. In movies, death is a powerful subject:
• Shadowlands (CS Lewis & Joy & death)
• Departures (beautiful Japanese film)
• Amour (devastating)
• Dead Man Walking (Death penalty)
• Million Dollar Baby (Euthanasia😭)
• Leaving Las Vegas (Alcoholism & Death 😭)
• The Seventh Seal (a Knight, Death and a game of Chess)
[41]
#41daysto50years
8 Mei 2019
Today is 7th time I’ve voted in a South African general
election. In terms of “political” movies, nothing beats the influence
Alan Parker’s “Mississippi Burning” had on me as a 19/20 year old in
1989. I remember watching the movie with my brother Frikkie in Pretoria
and afterwards praying with him and asking God to forgive us for
“apartheid.” A year later Nelson Mandela was released on February 11th
1990. I love 🇿🇦South Africa and keep praying:
“God Bless Africa;
Guard her children;
Guide her leaders
And give her peace, for Jesus Christ's sake.
Amen.” Trevor Huddleston
I was one month and 12 days too young for the 1987 election: May 2nd 1987
My voting career😂😎🇿🇦:
1. September 6th 1989
2. Apartheid referendum March 17th 1992
3. First democratic election April 27th 1994
4. June 2nd 1999
5. April 14th 2004
6. April 22nd 2009
7. May 7th 2014
8. May 8th 2019
[40]
#40daysto50years
9 Mei 2019
My gunsteling berg as kind, veral 1980-1982 toe ons in
Saldanha gebly het, was Tafelberg, wat ons so nou en dan “besoek” het.
In daai tyd by die Burger Strandhuis was ons bo-op, en weer as gesin in
2009 (40ste bday.) Maar na byna 13 jaar hier in Blanco, is my #1
nou die Outeniqua berge. Wát ‘n uitsig elke dag. Nooit dieselfde as
gister nie. Laasjaar verlig met vuur, destyds Hansie Cronjé se
vertekpunt na die Ewigheid😭.
[39]
#39daysto50years
10 Mei 2019
Recommended years ago by my New Testament professor
Stephan Joubert, this book by Eugene Peterson has been the most
influential book on my 25 years of pastoral ministry. It keeps
challenging me, year after year, to focus on what matters most!
#ContemplativePastor
#UnbusyPastor
[38]
#38daysto50years
11 Mei 2019
My first car was a white (1) Toyota Corrola (1980 model).
I got my #driverslicense in 1988👌🏻🚘.
(2) Volkswagen Jetta
(3) Mazda Etude
(4) Toyota Verso
(5) GWM H5 ... and today her battery died @ the Burger King 😳😭!
And our favourite of these 5 vehicles?
The Toyota Verso 👏🏻👏🏻👏🏻.
[37]
#37daysto50years
12 Mei 2019
Op hierdie Moedersdag sê ek dankie Here
vir Elreza Esperance (Kelber) Mulder, my liefste Mamma❤️! Sy wat my
gebaar, gevoed en aan Jesus voorgestel het in 1974. Sy wat my leer bid
het. Sy wat ons 4 boeties gedirigeer het totdat ons musiek-maak begin #RockandRoll
het 😂🤘🏻. Sy wat getroos en bemoedig en aangespoor het. EN STÉÉDS
DOEN op haar knieë. Liewe Mams, dankie vir al die opofferings! Dankie
vir die “uitmelk” sodat ek vir twee maande in die broeikas kon
moedersmelk nuttig. Dankie dat Mamma my elke 18e Junie herinner aan die
weersiens eendag van Esperanza, my tweeling sussie wat ses ure na
geboorte oorlede is. Ek tel my seëninge een vir een, en Mamma is een
van die grootstes👏🏻👏🏻👏🏻❤️
[36]
#36daysto50years
13 Mei 2019
My favourite colours?
I love the warm colours of #autumn🍁
#sunrise🌅 and
#sunset🌞
What’s your favourite colours?
[35]
#35daysto50years
14 Mei 2019
My eerste hond was ‘n #Foksterriër
genaamd “Toontjies.” Sy het gif ingekry toe ons by die Militêre Basis
in Bethlehem gebly het. Daar was baie trane daardie aand. Ek was
enigiets tussen 5 en 7 jaar oud. Toe ons in Saldanha by die Militêre
Akademie gebly het (1980-1982), was daar twee Foksies: Heidi en Peter.
Dominee Kriek het Peter doodgery, maar eers twee dae later, na ons die
hele Akademie platgesoek en geroep het, die nuus kom deel😭. Nóg ‘n
Peter is in Bloemfontein doodgery by my Peetouers, ds Fanie en Barbara
Schoonees😭. Oom Fanie was die voorsiener van Foksies aan die groter
familie. En in Pretoria (1983 - 1994)? Kannie meer onthou nie. Maar ons #MaltesePoedel “Eevee” is ons gesin se eerste woefie sedert ek en Karina einde 1991 getroud is. Sy was @marize_mulder
se verjaardag persent in Oktober 2016. En ons ❤️ haar kwaai! In haar oë
sien ek onvoorwaardelike liefde en aanvaarding. En dankbaarheid. En
iets van die Here se wonderlike skepping...
[34]
#34daysto50years
15 Mei 2019
Today I pay tribute to every hair I lost along the way
... I miss you dearly ... come baaaaack 😭😂😂😂 ... and yes, every
picture is one of me, during different #hairstyle periods in my life 🤓 ... these days I only wear ➡️😇😎😂
[33]
#33daysto50years
16 Mei 2019
Ons sanggroep (Mulder broers) se Wielie
Walie tv-optrede in 1983, was as’t ware die wegspring van ons publieke
sangloopbaan. Wat was jóú gunsteling kinder en tiener tv programme?
Myne:
#BuckRogers
#Brakanjan
#PippiLangkous
#HaasDas
#Pinocchio
#Heidi
#BenBrand
#Arende
#Konings
#Torings
#ReddingInternasionaal
#DieManvanStaal
#ArseneLupin
#Alpha1999
#MeisievanAvignon
#TheWonderYears
#ThirtySomething
#BesteProfessor
#BlackBeauty
#Derrick
#GroeniedieDraak
#GrowingPains
#JopieAdam
#KnightRider
#Kojak
#KoöperasieStories
#Kraaines
#LieweHeksie
#MagnumPI
[32]
#32daysto50years
17 Mei 2019
I’m fascinated by #tattoos : What do people value so much to “permanently” #ink themselves with? A loved one’s name... a symbol... a slogan. For my 45th birthday 5 years ago, I wanted a tattoo on my left wrist with the words #τετέλεσται (it is finished - John 19:30) or #δοῦλοςΧριστοῦ (slave of Christ - Romans 1:1), but decided to rather get my left ear pierced (Exodus 21:6) and commissioned an #ΙΧΘΥΣ earring. If ever I do get a tattoo (because I interpret Leviticus 29:18 in context and I love Revelation 14:1) it would be one of the above examples or a #JoshuaTree The tattoo in the picture I took today, was done yesterday on the arm of a lady whose father passed away last week. The #symbolism for her is that her father is her #treeoflife .
[31]
#31daysto50years
18 Mei 2019
My en Karina se gunsteling
stap-strand is
#Glentana ...
swem-strand is
#Jeffreysbay ... as kind was die meeste van my Desember vakansies by Jeffreys ... wonderlike tye
[30]
#30daysto50years
19 Mei 2019
Love Is All We Have Left
U2
Nothing to stop this being the best day ever
Nothing to keep us from where we should be
I wanted the world but you knew better
And that all we have is immortality
Love and love is all we have left
A baby cries on a doorstep
Love is all we have left
Love and love is all we have left
You argue 'cause you can't accept
Love is all we have left
Now you're at the other end of the telescope
Seven billion stars in her eyes
So many stars
So many ways of seeing
Hey, this is no time not to be alive
Love and love is all we have left
A baby cries on a doorstep
Love is all we have left
Love and love is all we have left
The only thing that can be kept
Love is all we have left
[29]
#29daysto50years
20 Mei 2019
Bruce Cockburn’s 1983 song “Lovers in a dangerous time” from his album #StealingFire contains my all-time favourite lyric: “Nothing worth having comes without some kind of fight - got to kick at the darkness til it bleeds daylight!”
This lyric connects my favourite band @u2 with Bruce, my favourite singer-songwriter-guitarist: on U2’s album #RattleandHum Bono quotes this lyric on his song #Godpart2 - a response to John Lennon’s song “God”. [28]
#28daysto50years
21 Mei 2019
Wát ‘n voorreg om in @blancogemeente verantwoordelik te wees vir die 60-plussers: hulle by wie ons jongeres sóveel kan leer. Ek is mal oor seniors en hul verhale en lewenslesse. Ek het hierdie passie van my in 1989 ontdek toe ek vir ‘n week as 20-jarige alleen gaan kuier het by my Oupa dominee Frikkie (79jr) en Ouma Esperance (89jr) Kelber op Despatch. Ouma het my oa vertel van haar gunsteling politikus (oom Jannie Smuts) en Oupa het sy langhaar-Tokkelok kleinseun uitgeluister en dééglik bebid
! Ek eer hul nagedagtenis asook my naamgenoot Oupa Nicolaas Francois Smit Mulder en Ouma Sannie. Op die foto’s is my kosbare Dinsdag oggende Senior Bybelstudie lede. Dankie vir jul vriendskap, liefde en omgee. Moenie vir die gemeente sê nie, maar julle is my “favourites!”
Onthou altyd jul roeping: wees die Oupas en Oumas van die gemeente wat bid en bederf
! @ Blancogemeente George
[27]
#27daysto50years
22 Mei 2019
My pa se gunstelinge is Filippense 4:13 en Psalm 18:30. My skoonpa s’n was Psalm 16:11.
“Kyk na die Here en straal van vreugde, want julle sal nooit teleurgestel word nie.” (Lewende Bybel).
In die Engelse vertalings is dit vers 5: “Those who look to Him are radiant; their faces are never covered with shame.” (NIV).
By drie waterskeidende momente in my lewe het die Here op ‘n bonatuurlike wyse vir my hierdie Psalm en teksvers gegee:
Julie 1990 - toe ek en Karina uitgemaak het...
5 Julie 1991 - die aand voor ek Karina op haar 21ste verjaardag gevra het om te trou...
8 Oktober 2006 - die oggend toe ek beroep is na Blancogemeente in George...
Mense stel teleur, ons stel onsself teleur, maar die VaderSeunGees - nóóit! Vertrou Hom! Gee jouself oor aan Jesus Christus.
[26]
#26daysto50years
23 Mei 2019
When Karina and I visited Chicago in 1998, I put aside my #claustrophobia and got in the elevator that took us to the top of the @chicagosearstower - because I had to retrace Ferris’s footsteps ! Oh and that Yello song “Oh Yeah” !#yourestillhereitsovergohome
Some more comedies I love ... what’s your favourite comedies?
[25]
#25daysto50years
24 Mei 2019
Oh how I love the @princessbridemovie
The perfect mix of fun, adventure, sword fights, giants, midgets, true love, pirates and the most memorable quotes ever!
@caryelwes
@robingwright
What’s your favourite Family movie?
[24]
#24daysto50years
25 Mei 2019
#ForrestGump &
#JohanHeyns sal altyd in my gedagtes verbind wees: op Guy Fawkes nag in 1994 het ons Forrest Gump op die grootskerm saam met my ouers geniet in Pretoria. Later die aand bel my pa my met die nuus dat my gunsteling Professor, Johan Heyns vermoor is. As finale jaar Tokkelok by Tukkies was hy my hero. Foto 2 is ‘n 20 Augustus 1990 koerantberig wat jou iets vertel van sy besondere leierskap sedert hy in 1986 die NG Kerk gelei en gehelp het op ‘n nuwe pad weg vanaf
#apartheid na
#versoening !
Die ander foto’s is van sy begrafnisbrief.
My lied
#LiedvirdieDood is geskryf na aanleiding van sy dood asook dié van Pieter Boshoff en Buurman Botha (2 voormalige SR voorsitters) in September 1994.
Die bottel het geval, die skerwe lê verpletter
Die legkaart is banaal, die stukke lê verketter
’n duis’ligheid tref
my hart geklief
dié refrein maal in my
’n lied vir die dood – vír jou, óór jou –
jy maak my bang vanaand
maar jou wrede eenoog-angel
is uit ’n grotgraf kru ontangel
My woorde dit is al, odes eng geyk
Die trooswoord leeg en koud, die lewensvlag gestryk
’n duis’ligheid tref
my hart geklief
dié refrein skeur in my
’n lied vir die dood – vír jou, óór jou –
jy maak my bang vanaand
maar jou wrede eenoog-angel
is uit ’n grotgraf kru ontangel
’n sanger hoor ek skree: “dis hoop in smart wat kort!”
die prediker eggo mee, die lewe eind’loos kort
’n duis’ligheid tref
my hart geklief dié refrein maal in my
’n lied vir die dood – vír jou, óór jou –
jy maak my bang vanaand
maar jou wrede eenoog-angel
is uit ’n grotgraf kru ontangel
Ja jou wrede eenoog-angel
is deur Jesus wreed vermorsel
– 5 November 1994 (Pretoria) @ Blanco, Western Cape, South Africa
[23]
#23daysto50years
26 Mei 2019
Two days earlier I was in the front row in Houston with my
flag, up close and personal with Bono and Adam Clayton. In Dallas I had the
#wideangle - and what a view! I’ve now seen U2 live 4 times - the first time in Johannesburg (March 21st 1998) and the second time with my sons (@ergo_art & @theomuldr ) in Cape Town (February 18th 2011). Nothing beats the
#adrenalinerush of hearing and experiencing
#wherethestreetshavenoname At my funeral (hopefully not scheduled before 2069 dv) - thís song needs to be played.
WHERE THE STREETS HAVE NO NAME
I wanna run, I want to hide
I wanna tear down the walls
That hold me inside.
I wanna reach out
And touch the flame
Where the streets have no name.
I wanna feel sunlight on my face.
I see the dust-cloud
Disappear without a trace.
I wanna take shelter
From the poison rain
Where the streets have no name
Where the streets have no name
Where the streets have no name.
We're still building and burning down love
Burning down love.
And when I go there
I go there with you
(It's all I can do).
The city's a flood, and our love turns to rust.
We're beaten and blown by the wind
Trampled in dust.
I'll show you a place
High on a desert plain
Where the streets have no name
Where the streets have no name
Where the streets have no name.
We're still building and burning down love
Burning down love.
And when I go there
I go there with you
(It's all I can do).
[22]
#22daysto50years
27 Mei 2019
I love the Bible - all 66 books in this amazing library called βίβλος (‘BIBLOS’ - a written book, roll, or volume, sometimes with a sacred connotation.)
I’ve been a Reverend for the past 25 years. I’ve preached MANY sermons - all from this fantastic, inspired, troubling and arresting Book. My favourite Afrikaans translation is “DIE BOODSKAP” and I love “THE MESSAGE” although I usually preach from the 1983 Afrikaans Bible. What’s your favourite translation?
[21]
#21daysto50years
28 Mei 2019
Reading
#Revelation (that’s my Greek New Testament in the picture) I’m reminded of these incredible works of literature and the brilliant movies made by
#PeterJacksonOne of my theology classmates, Ronel Meylahn, did her thesis on
#lordoftherings and #revelation -
“Narrative-critical approach as hermeneutical framework for a creative dialogue between biblical sources and secular extra-biblical sources: The Lord of the Rings as an entry into the Book of Revelation.”
[20]
#20daysto50years
29 Mei 2019
“Do you see what I see?”
Whenever I’m in an
#aeroplane I always remind myself of the following:
• I am blessed to be flying today.
• Flying is expensive.
• A lot of people will never once fly during their lifetime.
• Few people on earth get to travel at this speed.
• Enjoy the view - it gives perspective.
• Being in an aeroplane means I’m going somewhere. There’s a purpose to this travel.
#AdventureTime • Last but not least: I’m not in control. I surrender to this moment knowing that my life and times are in the hands of the
#FatherSonHolySpirit .
[19]
#19daysto50years
30 Mei 2019
My Oupa Frikkie Kelber het altyd gesê: “As jy nog nie hartseer en teleurstelling beleef het nie, het jy nog nie lank genoeg geleef nie.”
In #ThePrincessBride verklaar Westley aan Buttercup: ““Life is pain, highness. Anyone who says differently is selling something.” Om ‘n sport-teleurstelling te lys as een van die groot “hartseers” van jou lewe, sal sommige mense die gewraakte woorde laat uiter: “Dis nét ‘n spel! Kom oor dit!”
Maar vir sportmal patriotiese Suid-Afrikaners soos ek wat die terugkeer van die Proteas na die wêreldverhoog in 1991 beleef het, is die Protea-verhaal sedertdien een van spanning, trots, vreugde en baie trane! En die laagste laag ooit: die aand voor my 30ste verjaardag: 17 Junie 1999 halfeindstryd teen Australië. Klusener wat ons onverdiende hoop gee tot die einde, en dan saam met Donald een lopie te min eindig (gelykop, maar steeds uitgeskakel)! My 30ste in die Kruger Wildtuin by Skukuza die volgende dag was ‘n disaster. Ek en Karina, doodmoeg na ‘n nagmerrie-nag van slapelose rondrol, ek later in die dag naar en siek.
Dis 20 jaar later.
“Go Proteas! Break the curse!”
[18]
#18daysto50years
31 Mei 2019
Vanaf
komende Sondag tot Donderdag hou ek Pinksterdienste in Hoekwil, Die
Vleie NG Kerk. Laas Sondag het ek en Karina op Wildernis strand vir ds
Dawie en Elaine le Roux, hy die Biker & Banjo-speler dominee van
Vleie gemeente, raakgeloop. Vandag dink ek aan byna 25 jaar van
verskillende kollegaskappe ... to be continued ...
In my finalejaar (1994) het ek my prakties gedoen by ds Pieter van Niekerk van Oosterlig in Pretoria. Hy het aangedring dat ek hom Pieter en nié Oom noem nie - dít was moeilik. Oor my proefpreek met te veel stories het hy oa gesê: “Jy het dv nog baie preke in die toekoms, moenie al die stories en illustrasies wat jy ken nou al klaar gebruik nie!” Eerste gemeente (Januarie 1995 - Desember 2006):
Middelburg-Wes NG Kerk in Mpumalanga (naam verander in 2006 na Ligkruis)
My eerste amptelike kollega was Neels Coetzee (1995-1996). Hy het destyds begin om Oosterlig en Pieter van Niekerk te betrek vir gemeentekampe. Van Neels onthou ek die baie saamlag en die skaapkop wat ek saam met hom eendag in hul pastorie geëet het ! Ná Neels se vertek was ek en Piet Otto kollegas (1996-2004). Sy diep gereformeerde oortuigings het ‘n groot impak op my teologie gehad. Met sy omskakeling na sendeling-leraar by Herlewing SA, was ek alleen tot einde 2005. Dit was ‘n opwindende en uitdagende tyd waartydens ons as leierskap begin het met verskeie nuwe kursusse asook die 40 dae doelgerigte lewe.
My laaste jaar in Middelburg was saam met Petri Coetzee (2006), wat eers sendeling in Mosambiek was. Ek onthou baie pizza wat tussen ons twee gesinne verorber is (ek het die gebring ). Wat ek onthou van Petri is sy besondere vermoë om werklik te luister. My afskeidspreek was op 19 November 2006.
Tweede gemeente (Desember 2006 —>):Blanco NG Kerk (in George, Suid-Kaap)
Sedert 3 Desember 2006 is ek en Cornie Pretorius mede-leraars in Blancogemeente. In 2016 het Ferdi Boll sy finalejaar by ons kom doen en is ons sedert 2017 ‘n 3-man-skap. Cornie is nés Ferdi ‘n plaasjapie met ‘n besondere liefde vir die natuur. Verder brand, maal en maak hy die beste koffie in die Suid-Kaap. Hy het ‘n besondere groot-prentjie visie van die Koninkryk.
Ferdi, my eerste kollega jonger as ekself, se lewens-password is #JAG! Dis sooooo lekker om as amper-50-jarige sóveel te leer by ‘n 26-jarige wat die Here passievol liefhet. Die begrafnis van Jeandré, sy vrou, wat hy sélf waargeneem het in 2017, was een van die mees inspirerende belewenisse van my lewe. Sy opstandings-geloof en hoop-in-Jesus het ons almal sprakeloos gelaat. Kollegaskap is ‘n vóórreg, soms ingewikkeld, soms groot pret, dikwels uitdagend, rigtinggewend!
Dankie Here vir ‘n kwarteeu van saambedien met kollegas wat U liefhet en dien.